Kinderhandel: Dis vriende en familie

Navorsing toon kommerwekkende statistieke oor kinderhandel, met familie of vriende wat by byna die helfte van hierdie sake betrokke is. Volgens A21 se land-bestuurder, Katie Modrau, was familielede in 2023 by 16,7-persent van die sake betrokke en vriende by 14,3-persent. Modrau het die verdwyning van Joslin Smith, en die betrokkenheid van haar ma, Kelly, en haar kêrel, Jacquen Appollis, as verdagtes, as ‘n voorbeeld genoem van die kommerwekkende neiging: