Kim en Putin bly in die nuus

Die ontmoeting tussen Russiese President Vladimir Putin en Noord-Korea se Kim Jong-un bly in die nuus. Rusland het verskeie sanksies teen Noord-Korea op die Veiligheidsraad van die VN onderteken maar nou wil dit voorkom dat hy wapentuig by Kim soek. Die Britse Arbeidersparty se LP, Wes Streeting sê dit is al hoe meer belangrik vir demokrasieë regoor die wêreld saam staan.