KI-konferensie kom in September
Die inligtingsministerie sal môre die agtste beraad van inligting en kommunikasie tegnologie amptelik loods. Dit vind van 9 tot 11 September in die hoofstad plaas. Die beraad sal strategieë vir instellings om hul digitale vermoëns te verbeter en mededingend te bly in ‘n digitale ekosisteem, ondersoek. Shoki Kandjimi die woordvoerder by die ministerie…