Kganyago sê planne is in plek vir ineenstorting van kragnetwerk

Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die bank se finansiëlesektor-gebeurlikheidsforum werk aan ‘n plan om die moontlike maar onwaarskynlike ineenstorting van die nasionale kragnetwerk te hanteer. Die bank het sy eerste uitgawe van die halfjaarlikse Finansiële Stabiliteitsoorsig vrygestel. Kganyago sê alhoewel dit onwaarskynlik is dat die netwerk ineenstort, verstaan die bank ook dat dit nie onmoontlik is nie: