Kernkrag nie meer gewild nieSeptember 29, 2021

Kernkrag neem volgens kenners af. Die 2021 Wêreld Kernindustrie Statusverslag toon dat opwekkingskapasiteit met ‘n skamele 400 megawatt in 2020 gegroei het. Die Suid-Afrikaanse energiekenner Chris Yelland sê son- en windkrag word al hoe meer gewild regoor die wêreld.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *