Kern van die aarde is nie simmetries nie

‘n Studie toon dat die aarde se kern asimmetries is. Die een kant sit vinniger uit as die ander kant. In die oostelike helfte van die kern, onder Indonesië vorm 60% meer ysterkristalle. Dit kan volgens die Suid-Afrikaanse Astrofisikus aan die Vrystaatse Universiteit professor Pieter Meintjies die aarde se magnetiese veld beïnvloed.