Kenner sê oor verwagte buitelandse toeriste vanjaar

Besettingsyfers deur 2023 was op 59,7 persent gemeet teenoor 52 persent in 2022 en 51,5 persent in 2019, wat beteken dat die toerisme-sektor herstel het verby vlakke voor die pandemie. Van die besoekers was ‘n noemenswaardige gedeelte van Duitssprekende lande. Kosmos 94.1 Nuus het met Halleluya Ndimulunde, ‘n ekonoom van Simonis Storm wat die ontleding gedoen het, gepraat oor hulle verwagtinge in verband met Europese besoekers vir die komende jaar.