Kenner sê oor stygende mielie-vraag, dalende produksie

Namibiese mielieproduksie is in die nuus. Daar is uitdagings vir droëland-produsente met wispelturige reënval. Terwyl vraag na witmielies jaarliks in Namibië met amper 1 persent groei, neem produksie jaarliks af met 0,5 persent. Daar word beraam dat in 2026 die land 132 000 metrieke ton in vraag sal bereik met produksie wat net onder 48 000 metrieke ton sal staan. Reaksie is ontvang van Ian Collard, die uitvoerende hoof van die NMI-groep.

En die groeiende vraag en dalende produksie?