Kenner sê oor Nam-SA verhouding na eenheidsregering gestig is

President Nangolo Mbumba het oor die naweek Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa gelukgewens met sy herverkiesing as staatshoof. Volgens Mbumba is die twee lande se gedeelde geskiedenis ‘n basis om bilaterale betrekkinge te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, oor sy siening van die situasie.