Kenner sê oor hartpasiënt wat oorplanting geweier is as gevolg van inenting

Reaksie word ontvang op die berig dat ‘n Amerikaanse man, DJ Ferguson, 31 jaar oud, in Boston ‘n hartoorplanting geweier is omdat hy weier om teen Covid in te ent. Dit is blykbaar die beleid van die hospitaal. ‘n Suid-Afrikaanse hoësorg-dokter, Guy Richard, sê pasiënte wat nie ingeënt is nie en wie se immuunstelsels swak is, staan ‘n baie groter kans om Covid-19 te kry:

Hy verduidelik die dodelike gevolge wanneer ‘n pasiënt eers ná ‘n hartoorplanting ingeënt word: