Kenner sê oor Amushelelo se impak by LPM

Michael Amushelelo is nou amptelik ‘n lid van die LPM, nadat hy die Namibia Economic Freedom Fighters op 1 Julie verlaat het, kort na die party gederegistreer is. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die politieke ontleder dr. Marius Kudumo oor Amushehelo se invloed, veral onder die ontevrede jeug wat hom volg. Hy sê dit sal eers in die verkiesing gemeet kan word.

Op ‘n vraag of Amushelelo se ondersteuners hom sal volg nadat hy sy rooi baret vir ‘n oranje een verruil het, antwoord Kudumo: