Kenner gesels oor SA se risiko vir landbou-uitvoere na wapen-chaos
Berigte dat Suid-Afrika moontlik wapens aan Rusland verskaf het kan ‘n impak hê op die plaaslike landbou-bedryf. Daar is kommer oor die buurland se toekomstige toegang tot Westerse markte as gevolg van die berigte wat moontlik Namibië kan raak wat weer op sy beurt Namibiese uitvoere kan raak. Kosmos 94.1 Nuus het met Erastus Ngaruka, Agribank se tegniese adviseur gesels oor die moontlike implikasies vir plaaslike landbou.