Kenia belê in koffie-infrastruktuur

Die Departement van Bosbou en Visserye in Kenia het aangekondig hy gaan 7 miljoen Namibiese dollar in die huidige boekjaar bestee om koffiefabrieke in die Nyeri-distrik in die land op te knap. Die minister van landbou, Peter Munya, sê die opknapping het ten doel om die koffie-infrastruktuur te verbeter en boere aan te moedig om hul produksie te vermeerder. Munya sê daar sal belê word in die bou van nuwe droërs en die verskaffing van nuwe masjiene aan fabrieke om voedingstof- en voedselsekerheid te bevorder.