Kawana sê oor die die werwing van konstabels

Die minister van veiligheid en sekuriteit, dr. Albert Kawana, het in die Nasionale Vergadering gereageer op vrae en bekommernisse oor die kortlys vir die 1 000 poste vir kadet-konstabels in die Namibiese polisie gegee. Dit volg nadat amptelike opposisieleier, McHenry Venaani ook in die parlement in die uitgevaar het oor die kortlys wat nie regverdige verteenwoordiging weerspieël nie. Die publiek het ook hul ontevredenheid oor die lys uitgespreek. Dr. Kawana het gesê dat ‘n besluit geneem is…

Kawana voeg by dat Namibiërs na die verskillende staatskantore moet gaan om te kyk wie daar werk.