Kartering van grondgebruik is voltooi

Die Namibiese Grondbedekking-klassifikasiestandaard en Nasionale Infrastruktuur Atlas is deur die Namibiese Statistieke-agentskap bekendgestel. Die kartering is uitgevoer om standaarde vir ruimtelike data te skep wat op sy beurt beplanning toelaat, vir ontwikkeling, omgewingsbestuur en meer. Die tipe data sluit inligiting in oor fisiese kenmerke, soos terrein, riviere en geboue, sowel as mensgemaakte voorwerpe en aktiwiteite. Alex Shimuafeni, die statistikus-generaal …