Karas-voorsitter verdedig opskorting van salarisse
Drie Swapo-lede van die Karas-streeksraad se salarisse is opgeskort deur die raad. Een van die raadslede wat geraak is, Lazarus Nangolo, sê die stap is onwettig. Die raadsvoorsitter Joseph Isaack, sê dis nonsens. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê sy besluit is heeltemal binne die wet.