Kapenaars kan weer trein ry tussen Nyanga en middestad

Duisende Moederstad-pendelaars was vanoggend verheug met die hervatting van die sentrale lyn-treindiens tussen Nyanga en die Kaapstad-middestad. Die diens, wat op ‘n daaglikse basis derduisende inwoners, tussen die middestad en omliggende woonbuurte vervoer het is reeds in 2019 opgeskort. Verskeie uitdagings, soos die diefstal en vandalisme van kritieke infrastruktuur het ook verhoed dat die lyn vroeër oopgestel kon word. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad…