Kapenaars kan koue, nat en donker winter verwag

Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê daar is ‘n groot moontlikheid dat beurtkrag, want tans op fase 3 is, drastiese hoë vlakke die winter sal bereik en daarom is die stad besig om voorbereidings te tref om sy inwoners teen die verdere verswakking van die land se kragnetwerk te beskerm. Hill-Lewis sê die kanse is baie hoog dat beurtkrag tot op fase 8 in die nat wintermaande kan opeindig. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt…