Kansellasie van jeugspele is skande

Reaksie word ontvang op die kansellasie van die 2023 Nasionale Jeugspele wat die maand sou plaasvind. Die ooreenkoms met die borg, MTC, het verstryk. Kosmos 94.1 Nuus het met Wouter Niehaus, die uitvoerende beampte van die Namibiese Privaatskole Organisasie gepraat.