Kaapstad woed met kabeldiefstal

Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê hulle baklei terug teen ‘n golf van kabeldiefstal, veral van straatligte. Die stadspolisie het in die nege maande van Julie tot Maart meer as 1,7 ton gesteelde metaal teruggevind, insluitend meer as 53 000 meter gesteelde kabels. Hill-Lewis sê die stad brei sy patrollies uit en beloon die publiek aktief vir hul hulp en die gebruik van tegnologie om metaaldiewe vas te trek: