Kaapstad kry sonkragprojek van R1,2 miljard

Die Stad Kaapstad het vandag die afskop van ‘n nuwe sonkragprojek ter waarde van 1,2 miljard Suid-Afrikaanse rand aangekondig. Die inisiatief, befonds deur die Duitse en Britse regerings en die Franse Ontwikkelingsbank, beloof om die Moederstad, in die nabye toekoms, teen ten minste een fase van beurtkrag te beskerm. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt…