Kaapstad is reg vir vanaand se Vroue-T20February 10, 2023

Alles is gereed vir die begin van die IKR se T20-Wêreldbekertoernooi vir Vroue wat vanaand in Kaapstad begin. Suid-Afrika speel vanaf sewe-uur in die openingswedstryd teen Sri Lanka. Die Moederstad bied 12 wedstryde aan, insluitend die twee halfeindstryde, en die eindstryd die 26ste van die maand. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê plaaslike musiekgroepe soos Goodluck, Durban Gogo, Rouge en Maphorisa sal die skare tydens die openingseremonie vermaak: