Kaapstad beplan oorgangsgeriewe vir skuildings

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die stad gaan in die komende maande nog minstens 330 oorgangs-skuilingsbeddens byvoeg in verskillende dele van die metro. Die stad sal binnekort goedkeurings-aansoeke indien vir die beplanning van twee nuwe Safe Space waardige oorgangs-skuilings-geriewe in Groenpunt en Durbanville. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt..