Kaapse parlementsgebou sal op tyd voltooi wees – Phiri

Die Toesigkomitee van Openbare Werke en Infrastruktuur in die buurland beloof ‘n praktiese benadering tot die herbou van die Parlement. Die voorsitter, Carol Phiri, het na ‘n besigtiging van die verwoeste Nasionale Vergadering gesê die herbouprojek, wat vanjaar begin het, is op koers en moet teen Mei 2026 afgehandel wees. Sy het beklemtoon die projek moet by die neergelegde tydsraamwerk hou: