Jy kan jou bank nader, Covid-maatreëls deur BoN verlengNovember 1, 2021

Die Bank van Namibië het verligtingsmaatreëls wat in April verlede jaar ingestel was, onlangs verleng. Volgens die bank se woordvoerder, Kazembire Zemburuka, het lede van die publiek daaraan herinner dat hulle steeds aansoek kan doen, ten minste vir die volgende twee jaar, vir verligting by kommersiële banke. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *