Jupiter se rooi kol sal 1 000 aardes kan inslukNovember 1, 2021

Nasa se Juno-tuig het nuwe inligting oor Jupiter se rooi kol na vore gebring. Volgens data wat deur die tuig versamel is, is die dol, wat eintlik ‘n maalkolk-storm is, tot 500 kilometer diep is en dat die kol so groot is, dat 1 000 aardes daarin sal pas. Die storm is 16 000 kilometer breed. Die storm bestaan reeds honderde jare maar tot op hede is daar min inligting wat ingesamel kon word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *