Julie-inflasie kom in op 4,6%

Inflasie vir Julie het op 4,6 persent ingekom, dieselfde as wat in Junie vanjaar gemeet is en effe hoër as die inflasie van 4,5 persent in Julie verlede jaar. Die Namibiese Statistieke-agentskap het die syfers vanoggend bekend gemaak. Woordvoerder Mirjam Shihepo het meer.