Jongste oor voedselsekerheid in Namibië

Die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis sê kommer neem toe oor die ontstellende hongersnood-krisis in Afrika, maar wat is die situasie in Namibië? Die organisasie glo die probleem in Afrika vererger vinnig, met 346 miljoen mense wat na wat berig word elke dag maaltye moet oorslaan. Kosmos 94.1 Nuus het met die eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila gepraat oor algemene voedselsekerheid in die land …