Jongste oor SIM-kaart registrasies

Die woordvoerder van die kommunikasie-owerheid Mufaro Nesongano het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die kwessie van SIM-kaarte registrasies. Hy kon geen inligting gee oor hoeveel SIM-kaarte gederegistreer is nie maar, het verbruikers daaraan herinner dat daar nog 90 dae is om te registreer voor ‘n nommer verlore is.