Jongste oor huurbeheer

Lede van die publiek en veral studente is raad op met die vertragings in die implementering van die Huurbeheer-wetsontwerp en die stigting van ‘n huurraad. Die doel is die beheer van huurkostes sowel as standaarde vir eiendomme, soos dit was voor onafhanklikheid. Die lynminister Erastus Uutoni het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.