Jongste oor Covid-verligting uitbetalingsMay 3, 2021
Daar was uitdagings met die Covid-verligting wat deur die Maatskaplike Voorsieningskommissie verlede jaar uitbetaal is. Verskeie sektore wat die hardste getref is deur die pandemie het vir die betalings gekwalifiseer maar, net as hulle ten volle opbetaald was. Unomengi Kauapirura, die kommissie se Senior Bemarkings Bestuurder….