Jongste oor bek- en klouseerNovember 2, 2021

Die uitbreking van bek- en klouseer in die Zambezi-streek duur steeds voort maar, die laaste geval is in September aangemeld. Die uitbreking is ‘n ander variant, serotipe-0 en die ministerie het reeds 79,5 persent van alle geteikende diere ingeënt. Woordvoerder by die ministerie, Jona Musheko het die jongste…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *