Johnson praat oor energie-uitdagings
Die Britse eerste minister, Boris Johnson, sê dis uiters belangrik vir sy regering om die land se probleme met energievoorsiening reg te ruk. Die regering beplan om windopwekking aan die kus vinnig te vermeerder en die beplanningsregulasies te verslap, wat die grootste deel van die afgelope dekade die bou van windplase aan die kus van Engeland verhoed het. Johnson sê die styging in energiepryse is ‘n nasionale verskynsel: