Johannesburg kry skoon oudit

Die Stad Johannesburg sê hy bly daartoe verbind om sy finansiële posisie en prestasie te versterk. Die stad het ‘n ongekwalifiseerde oudit vir die 2022/2023-boekjaar behaal, en twee van sy instellings, die Johannesburg Mark en Johannesburg Stadsteater, het skoon oudits gekry. Die stad se woordvoerder, Virgil James…