Job bou skool, al vier jaar lank

Die onafhanklike presidensiële kandidaat Job Amupanda het ‘n video op sy sosiale media platforms gedeel. Hy is besig om ‘n skool by Otanana, ‘n nedersetting in die Oshikoto-streek te bou. Hy sê hy maak nie beloftes nie…

TERUG: Hy bou sedert Julie 2020 aan die skool en het in September 2021 ‘n skenking van die nodige dakkappe ontvang.