Jeugwerkskepping: Dit handel meer oor wat gedoen sal word

Dit is reeds ses maande sedert president Nangolo Mbumba in die amp bevestig is na die afsterwe van president Hage Geingob. Dr. Alfredo Hengari, die presidensie se perssekretaris, is tans besig met ‘n media-veldtog met die tema: “Lei die Namibiese huis met ‘n vaste hand”. Kosmos 94.1 Nuus het vir Hengari gevra wat die regering doen oor jeug-werkloosheid. Groenwaterstof word steeds gesien as een van die regering se oplossings hiervan.