Jeugwerkloosheid: Opleiding in die korrekte vaardighede ontbreek

Namibië sukkel nes Suid-Afrika met uiters hoë jeugwerkloosheid. ‘n Ekonoom van Investec Setlogane Manchidi sê kinders word voorberei vir tradisionele werk. Manchidi beklemtoon die belangrikheid van die opskerp van jongmense se vaardighede en die bevordering van self-indiensneming deur entrepreneurskap. Hy glo die ontwikkeling van entrepreneursvaardighede kan help om werksgeleenthede te skep, werkloosheid verminder en die ekonomie versterk: