Japan verskerp veiligheidsmaatreëls

Veiligheidsmaatreëls is verskerp vir vandag se vergadering van ministers van buitelandse sake van die G7-lande in Karuizawa in die Nagano-distrik in Japan begin. ‘n Man ‘n Saterdag ‘n voorwerp na die Japanse eerste minister Fumio Kishida geslinger, wat ontplof het. Sy lyfwagte het op die 24-jarige aanvaller toegesak en hom in hegtenis geneem. Aanduidings is dat dit ‘n pypbom was. Kishida is nie beseer nie. Japan se vorige eerste minister, Shinzo Abe, is verlede jaar ná ‘n sluipmoord-aanval dood.