Jacinda skort reisborrel op

Die eerste minister van Nieu-Seeland, Jacinda Ardern, het aangekondig dat die trans-Tasmaniese borrel met Australië vir twee maande opgeskort word weens die hoogs aansteeklike Covid-19 Delta-variant. Die borrel het inwoners van die twee lande toegelaat om oor en weer te reis sonder om vir ‘n verpligte tydperk in afsonderingshotelle te bly. Ardern sê die Delta-variant het die risiko-profiel aansienlik verander: