IVP vra mooi dat koalisie-kwessies opgelos word

Die IVP-leier, Velenkosini Hlabisa, vra die ANC en die DA om uitstaande kwessies oor die vorming van die regering van nasionale eenheid op te los. Hy beklemtoon die noodsaaklikheid van die opsyskuif van persoonlike belange om die nuwe kabinet te finaliseer om die land se dringende kwessies aan te spreek. Hlabisa sê die IVP bly verbind tot die regering van nasionale eenheid: