IVP sê GNU moet Suid-Afrikaners met spaza-winkels help

Die IVP het ‘n beroep gedoen vir dringende optrede om meer Suid-Afrikaners te help met die besit van spaza-winkels om voldoening aan veiligheidstandaarde te verseker en plaaslike sake-eienaarskap ‘n hupstoot te gee. Die partyleier, Velenkosini Hlabisa, het kommer uitgespreek ná ‘n toename in gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng, wat na bewering verband hou met produkte wat verval het en in spaza-winkels verkoop word. Volgens Hlabisa bestuur talle ongedokumenteerde buitelanders ondernemings sonder om aan regulasies te voldoen: