ISS sê SAPD moet bewysgebaseerde benadering volg

‘n Onlangse gidsstudie deur die Instituut vir Sekerheidstudies beweer Bewysgebaseerde Polisiëring is deurslaggewend om stygende misdaadsyfers aan te pak. Ten spyte van toenemende polisiepatrollies, glo senior navorser Vanya Gastrow data-gedrewe strategieë is die sleutel tot misdaadvermindering. Sy beklemtoon geteikende, navorsinggerigte optrede en gefokusde benaderings is noodsaaklik vir doeltreffende polisiëring in Suid-Afrika: