Israel skend internasionale reg
Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof in Den Haag versoek om Israel te beveel om onmiddellik sy militêre magte in Rafah te onttrek en sy offensief te staak as deel van bykomende voorlopige noodmaatreëls. Israel se prokureurs sal na verwagting vanoggend reageer. In haar vertoë voer die Suid-Afrikaanse advokaat, Adila Hassim, aan dat Israel se optrede in Rafah die voortbestaan van Palestyne in gevaar stel en ‘n skending van internasionale reg is: