Israel se ambassade: Afsondering is geen oplossing nie

Die IVP glo afsondering in ‘n tyd van oorlog is nie ‘n oplossing vir Suid-Afrika nie. Die party het gereageer op ‘n mosie wat die EFF voor die parlement gebring het om die Israelse ambassade in Suid-Afrika te sluit. Die mosie is gister in ‘n oop vergadering van die Nasionale Vergadering gedebatteer, maar daar sal op ‘n latere datum gestem word. Die IVP-LP Mkhuleko Hlengwa het aangevoer ‘n sluiting van die ambassade is teenproduktief vir die land se oproep tot vrede: