Israel behaal kudde-immuniteit

Israel het vir alle praktiese doeleindes kudde-immuniteit teen Covid-19 behaal met 80% van die land se volwassenes wat reeds ingeënt is. Net gemiddeld 15 gevalle per dag word nou aangemeld, berig internasionale media. Streng reisbeperkings geld steeds.