Iran se aflewering van missiele aan Rusland verander debat oor oorlog

Die aflewering van Iranse missiele aan Rusland het die debat verander oor Oekraïne se gebruik van Westerse langafstandmissiele teen teikens binne Rusland. Dit is volgens die Britse buitelandse sake-minister, David Lammy. Lammy en Amerika se buitelandse sake-minister, Antony Blinken, het in Kiëf met Oekraïne se president Volodymr Zelensky vergader, wat al herhaaldelik ‘n beroep op bondgenote gedoen het om perke op die gebruik van wapens wat deur die Weste voorsien word, te verslap. Lammy het meer.