Iran-raffinadery: Maak nogal jaloers maar, hoe gaan ooreenkoms lyk?

Reaksie op Iran se ooreenkoms dat hy ‘n oliebergingsfasiliteit in Namibië gaan vestig asook ‘n olieraffinadery by Walvisbaai, stroom nog steeds in. Menings wissel van absolute afkeer tot groot opgewondenheid oor wat dit vir die streek sal beteken. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Klopper, gesels oor of hy Iran as ‘n rolspeler in die Namibiese olie- en gassektor kan voorstel. Klopper sê so ‘n ontwikkeling sal baie vir Namibië beteken.

Klopper wonder egter hoe die transaksie gaan werk.