IPPR gee pluimpie aan Swapo
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ‘n pluimpie aan die Swapo-regering gegee vir sy hantering van die begroting in terme van toegang tot inligting. Die uitvoerende direkteur, Graham Hopwood, sê dit is belangrik dat die ministerie die dokumente onmiddellik beskikbaar gehad het en dat daar baie meer deursigtigheid was.