IPC sê AR-aantygings is lagwekkend

Die Independent Patriots for Change-party sê die beskuldigings teen hom deur die Affirmative Repositioning-beweging is lagwekkend. Daar is berig dat klagtes op Katima Mulilo teen die beweging gemaak is oor sy gebruik van handtekenings om as party te registreer. Daar word beaam hulle het nie die tekenare se nodige toestemming nie. George Kambala van die beweging sê die IPC moedig mense aan om daaroor te kla. IPC-woordvoerder Imms Nashinge…