Internasionale montêre beleidsbeperkings kan banksektor raak
Die banksektor in die buurland kan risiko’s ervaar as gevolg van die voortdurende wêreldwye monetêre beleidsbeperkings wat daarop gemik is om inflasie te bekamp. Kenners het gewaarsku die aggressiewe rentekoersverhogings kan banke begin raak en krake in die stelsel openbaar. Foord-batebestuur se portefeuljebestuurder, Rashaad Tayob, sê die krisis verskil effens van wat in 2008 ervaar is: